Mato
ShowsHow it worksAI talentsFree toolsPricing
Book a demo
ShowsHow it worksAI talentsFree toolsPricingSign in
Mato
Mato

The first generation of AI talents. Live AI media for brands, networks and creators.

ElevenLabs GrantsAWS ActivateGoogle for StartupsNVIDIA Inception Program

Product

  • How it works
  • AI talents
  • Documentation
  • The studio
  • Pricing
  • Embed player
  • Mato MCP
  • Mato Voice
  • Voice Studio
  • Changelog

Company

  • About
  • Vision
  • Partners
  • Affiliates
  • Blog
  • CustomersComing soon
  • CareersComing soon
  • Press kit
  • Contact

Resources

  • Investor overview
  • Free podcast tools
  • Free podcast transcription
  • Podcast ROI calculator
  • API docsComing soon
  • SecurityComing soon
  • StatusComing soon

© 2026 Mato. All rights reserved.

English · Multiple languages available

PrivacyTerms

Live Interview

And why does that matter?

This is how a Mato agent talks. Take the other seat: answer a few and feel it follow the thread.

Try it yourself

Podcast charts

Springbok Rugby Potgooi

Published by Springbok Rugby Potgooi

  • Sports
  • Rugby

"Die Springbokke se Reis na Oorwinning," waar ons diep delf in al die aksie, strategieë en emosies wat die Springbok Rugby span beleef op hul pad na die Rugby Wêreldbeker 2023. In elke episode bespreek ons 'n verskeidenheid van onderwerpe—van sleutelspelers en wedstrydstrategieë, tot die kulturele impak en nasionale trots wat die span in Suid-Afrika ontsteek.

Listen on Apple Podcasts, opens in a new tabMake something like it

On the charts

1 chart placement

Every published chart this podcast appears in, in the snapshot behind this page. Each one links to the chart it came off.

  1. Number 120RugbyCanada

From the feed

Recent episodes

The latest episodes published to this podcast’s own RSS feed. Titles and descriptions are the publisher’s.

  1. 'n 7:1 Bank teen Ierland! Hier kom 'n ding! RWB23 - Ep3 from Springbok Rugby Potgooi, opens in a new tab

    Sep 19, 202337 min

    Dis die grootste wedstryd van die groepfases hierdie komende naweek en die Springbokspan is sopas aangekondig en raai wat!? 7 Voorspelers op die bank. Ek praat met Frikkie wat tans in Frankryk is en Saterdag die wedstryd tussen Suid-Afrika en Ierland in die Stade de France gaan kyk.

  2. Die Springbokke verslaan die Skotte 18-3! Episode 2 from Springbok Rugby Potgooi, opens in a new tab

    Sep 11, 202348 min

    Die Bokke skop hul Wereldbeker af op oortuigende wyse en laat die Skotte baie gewoon lyk in hul opening wedstryd van die Rugby Wereldbeker 2023.

  3. Rugby Wereld Beker 2023 Voorskou! Episode 1 from Springbok Rugby Potgooi, opens in a new tab

    Sep 6, 202343 min

    Sluit aan by ons wekelikse podcast, "Die Springbokke se Reis na Oorwinning," waar ons diep delf in al die aksie, strategieë en emosies wat die Springbok Rugby span beleef op hul pad na die Rugby Wêreldbeker 2023. In elke episode bespreek ons 'n verskeidenheid van onderwerpe—van sleutelspelers en wedstrydstrategieë, tot die kulturele impak en nasionale trots wat die span in Suid-Afrika ontsteek. Ons voorsien jou met eksklusiewe onderhoude, insiggewende analises en passievolle besprekings wat jou as ondersteuner nader aan die aksie bring. Moet nie uitmis op hierdie onontbeerlike luisterervaring vir enige Springbok ondersteuner nie. Teken in en wees deel van die reis na oorwinning!

  4. Die Bokke Verloor 12-13 in die 2de Toets teen Wallis in Bloemfontein - Episode 7 from Springbok Rugby Potgooi, opens in a new tab

    Jul 14, 202239 min

    Gareth Anscombe het aan ons gedoen wat Damien Willemse aan Wallis gedoen het in die 1ste toets. Die Bokke loop die hele wedstryd voor tot in die 78ste minuut toe Gareth Anscombe 'n Willemse op homself trek en 'n doel skop van reg teen die kantlyn oorsit. Die "eksperiment" het amper gewerk maar toe nie heeltemal nie. Wallis wen vir die eerste keer in hul geskiedenis in Suid-Afrika. Die reeks staan 1-1, ons gaan nou Kaapstad toe om die "finaal" te speel.

  5. Episode 7 - Die Bokke wen 32-29 in die 1ste Toets teen Wallis op Loftus (2 Julie 2022) from Springbok Rugby Potgooi, opens in a new tab

    Jul 6, 202247 min

    Dit was 'n naelbytstryd maar 'n koelkop Damien Willemse het die verhoog syne gemaak en 'n strafskop oorgetik in die 82ste minuut om vir die Bokke die wen te gee. Ons praat ook oor die verassende Bok-span wat gekies is vir die 2de toets.

  6. Springbok Rugby Potgooi Episode 6 - Wallis teen die Springbokke from Springbok Rugby Potgooi, opens in a new tab

    Jul 1, 202254 min

    Dis die begin van die internasionale rugby seisoen! Ek en Albert praat oor die sukses van die Suid-Afrikaanse spanne in die URC, die eerste toets tussen Wallis en die Springbokke op 'n uitverkoopte Loftus en ook so vinnig oor al die ander internasionale toetse wat hierdie naweek gespeel gaan word!

  7. Episode 5 - Die Bokke wen 29-10 in die 2de Toets teen Argentina from Springbok Rugby Potgooi, opens in a new tab

    Aug 23, 202126 min

    Ons praat oor klipharde 2de toets tussen die Bokke en die Pumas en ook oor die onsekere toekoms van die Rugby Kampioenskap as gevolg van lockdowns in New Zealand en Suid-Afrika.

  8. Episode 4 - Die Bokke wen 32-12 in die 1ste Toets teen Argentina! from Springbok Rugby Potgooi, opens in a new tab

    Aug 15, 202126 min

    'n Oortuigende oorwinning van 32-12 oor Argentina in die 1ste toets van die Rugby Kampioenskap wat gesien kan word as die "B-Span" van die Bokke. Ons is aangenaam verras deur die gemak waarmee die Bokke hul Rugby Kampioenskap afskop en dit maak ons sommer meer opgewonde oor die res van die Kampioenskap!

  9. Episode 3 - Die Rugby Kampioenskap Skop Af! SA vs ARG from Springbok Rugby Potgooi, opens in a new tab

    Aug 13, 202139 min

    Die Rugby Kampioenskap skop hierdie Saterdag af (14 Aug 2021). Dis die Bokke teen die Pumas en dit beloof om 'n klipharde stryd te wees. Ons praat oor die kampioenskap in geheel en kyk so bietjie vorentoe ook na die toetse wat kom. Dit beloof om 'n kampioenskap van groot proporsies te wees, wat op geen beter manier afgesluit as word as met twee toetse teen ons groot vyande, die All Blacks.

  10. Episode 2 - Die Springbokke Wen die Reeks! from Springbok Rugby Potgooi, opens in a new tab

    Aug 8, 202129 min

    19-16 is die telling en die Springbokke wen die 2021 Britse Ierse Leeus toer 2-1! Wat 'n reeks en wat 'n naelbytstryd in die 3de toets. Die Bokke se karakter en veggees was ongelooflik! Luister en gesels saam met my en Albert waar ons die wedstryd bespreek.

  11. Springbok Rugby Potgooi - Episode 1 from Springbok Rugby Potgooi, opens in a new tab

    Aug 7, 202144 min

    Ek en Albert praat oor die Britse en Ierse Leeus toer na Suid-Afrika teen die Springbokke. Die reeks staan 1-1 en hierdie Saterdag is die beslissende toets. Wie gaan en wen en geskiedenis maak!?

Ranking source

Apple Podcasts rankings via the Mato Topic Intelligence Platform.

Observed September 20, 2026.

Apple and Apple Podcasts are trademarks of Apple Inc., registered in the U.S. and other countries.

Pairs with

What to do with a chart

01ShowsThe shows Mato publishesEvery public Mato show, its episodes, and the Apple placements it holds.02AI talentPick the voice before the formatThe live roster of hosts, each with samples you can listen to before you commit.03How it worksFrom an idea to a published episodeWhat Mato does between the brief and the feed, step by step.

Steal the structure, not the show

Bring this source into Mato to read its transferable patterns, then turn them into an original show for your own audience.

Hear a Mato showCreate a show inspired by this